Filippense 2:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Verwelkom hom dus met alle vreugde op die gebruiklike wyse+ in die Here; en hou sulke manne in eer,+ 3 Johannes 8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Ons staan dus onder verpligting om sulke mense gasvry te ontvang,+ sodat ons medewerkers in die waarheid kan word.+
29 Verwelkom hom dus met alle vreugde op die gebruiklike wyse+ in die Here; en hou sulke manne in eer,+
8 Ons staan dus onder verpligting om sulke mense gasvry te ontvang,+ sodat ons medewerkers in die waarheid kan word.+