6 Wat meer is, sonder geloof+ is dit onmoontlik om vir hom welbehaaglik te wees,+ want hy wat tot God nader, moet glo dat hy is+ en dat hy die beloner+ word van dié wat hom ernstig soek.+
11 Kyk! Ons noem dié wat volhard het gelukkig.+ Julle het gehoor van die volharding van Job+ en het gesien hoe Jehovah dit laat afloop het,+ dat Jehovah baie teer in geneentheid en barmhartig is.+