2 Kronieke 34:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En hy het gedoen wat reg was in Jehovah se oë+ en het in die weë van sy voorvader Dawid gewandel;+ en hy het nie regs of links afgewyk nie.+ Psalm 44:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Dit alles het oor ons gekom, en ons het u nie vergeet nie,+En ons het nie bedrieglik gehandel in u verbond nie.+ Spreuke 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 My seun, moenie my wet vergeet nie,+ en laat jou hart my gebooie bewaar,+
2 En hy het gedoen wat reg was in Jehovah se oë+ en het in die weë van sy voorvader Dawid gewandel;+ en hy het nie regs of links afgewyk nie.+
17 Dit alles het oor ons gekom, en ons het u nie vergeet nie,+En ons het nie bedrieglik gehandel in u verbond nie.+