23 Wat die een betref wat op die goeie grond gesaai is, dit is die een wat die woord hoor en die sin daarvan begryp, wat werklik vrug dra en voortbring, hierdie een honderd-, daardie een sestig-, die ander dertigvoudig.”+
14 Maar vaste voedsel is vir volwasse mense, vir dié wie se waarnemingsvermoëns+ deur gebruik geoefen is om te onderskei wat reg sowel as verkeerd is.+