Job 28:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 En hy het vir die mens gesê:‘Kyk! Die vrees van Jehovah—dit is wysheid,+En om van die kwaad af te wyk, is verstand.’”+ Psalm 111:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die vrees van Jehovah is die begin van wysheid.+ ש [Sin]Almal wat dit uitvoer, het goeie insig.+ ת [Tau]Sy lof hou vir ewig stand.+ Spreuke 9:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die vrees van Jehovah is die begin van wysheid,+ en die kennis van die Allerheiligste is verstand.+
28 En hy het vir die mens gesê:‘Kyk! Die vrees van Jehovah—dit is wysheid,+En om van die kwaad af te wyk, is verstand.’”+
10 Die vrees van Jehovah is die begin van wysheid.+ ש [Sin]Almal wat dit uitvoer, het goeie insig.+ ת [Tau]Sy lof hou vir ewig stand.+
10 Die vrees van Jehovah is die begin van wysheid,+ en die kennis van die Allerheiligste is verstand.+