Psalm 34:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Kom, o seuns, luister na my;+Die vrees van Jehovah sal ek julle leer.+ Psalm 111:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die vrees van Jehovah is die begin van wysheid.+ ש [Sin]Almal wat dit uitvoer, het goeie insig.+ ת [Tau]Sy lof hou vir ewig stand.+ Spreuke 1:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Die vrees van Jehovah is die begin van kennis.+ Net dwase verag wysheid en dissipline.+
10 Die vrees van Jehovah is die begin van wysheid.+ ש [Sin]Almal wat dit uitvoer, het goeie insig.+ ת [Tau]Sy lof hou vir ewig stand.+