Spreuke 1:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 my seun, moenie met hulle saamgaan op die weg nie.+ Hou jou voet terug van hulle pad.+ Spreuke 3:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Want die slinkse+ persoon is vir Jehovah verfoeilik,+ maar Sy intimiteit is met die regskapenes.+