Spreuke 4:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Moenie die pad van die goddeloses betree nie,+ en moenie reguit in die weg van die slegtes inloop nie.+ Spreuke 13:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Hy wat met wyses wandel, sal wys word,+ maar hy wat hom met die sotte inlaat, met hom sal dit sleg gaan.+ 2 Korintiërs 6:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 “‘Gaan dus onder hulle uit en sonder julle af’, sê Jehovah, ‘en hou op om wat onrein is, aan te raak’”;+ “‘en ek sal julle inneem’”.+
14 Moenie die pad van die goddeloses betree nie,+ en moenie reguit in die weg van die slegtes inloop nie.+
20 Hy wat met wyses wandel, sal wys word,+ maar hy wat hom met die sotte inlaat, met hom sal dit sleg gaan.+
17 “‘Gaan dus onder hulle uit en sonder julle af’, sê Jehovah, ‘en hou op om wat onrein is, aan te raak’”;+ “‘en ek sal julle inneem’”.+