Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 6:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 en jy moet dit by jou kind inskerp+ en daaroor praat wanneer jy in jou huis sit en wanneer jy op die pad loop en wanneer jy gaan lê+ en wanneer jy opstaan.

  • Spreuke 4:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Luister, o seuns, na die dissipline van ’n vader+ en skenk aandag, sodat julle begrip kan verkry.+

  • Spreuke 6:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Bewaar, o my seun, die gebod van jou vader,+ en moenie die wet van jou moeder verlaat nie.+

  • Efesiërs 6:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En vaders, moenie julle kinders irriteer nie,+ maar hou aan om hulle in die dissipline+ en verstandsregulering+ van Jehovah op te voed.+

  • Hebreërs 12:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Verder, ons het vaders gehad wat van ons vlees was om ons te dissiplineer,+ en ons het aan hulle respek betoon. Sal ons ons dan nie veel meer aan die Vader van ons geestelike lewe onderwerp en lewe nie?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel