Deuteronomium 6:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 en jy moet dit by jou kind inskerp+ en daaroor praat wanneer jy in jou huis sit en wanneer jy op die pad loop en wanneer jy gaan lê+ en wanneer jy opstaan. Psalm 34:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Kom, o seuns, luister na my;+Die vrees van Jehovah sal ek julle leer.+ Spreuke 1:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Luister, my seun, na die dissipline van jou vader,+ en moenie die wet van jou moeder+ verlaat nie. Spreuke 19:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Luister na raad en aanvaar dissipline,+ sodat jy in jou toekoms wys kan word.+ Efesiërs 6:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Kinders, wees gehoorsaam aan julle ouers+ in eenheid+ met die Here, want dít is regverdig:+
7 en jy moet dit by jou kind inskerp+ en daaroor praat wanneer jy in jou huis sit en wanneer jy op die pad loop en wanneer jy gaan lê+ en wanneer jy opstaan.