9 Daarom is geregtigheid ver van ons af en haal regverdigheid ons nie in nie. Ons bly hoop op lig, maar kyk! duisternis; op ligglans, maar in voortdurende donkerheid het ons bly wandel.+
35 Jesus het dus vir hulle gesê: “Die lig sal nog ’n klein rukkie onder julle wees. Wandel terwyl julle die lig het, sodat duisternis+ julle nie oorweldig nie; en hy wat in die duisternis wandel, weet nie waarheen hy gaan nie.+