Jesaja 5:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 En hulle sal in dié dag daaroor grom soos met die gegrom van die see.+ En ’n mens sal na die land staar, en kyk! daar is angswekkende duisternis;+ en selfs die lig het donker geword weens die druppels wat daarop val. Jesaja 8:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En die aarde sal hy aanskou, en kyk! benoudheid en duisternis,+ donkerte, moeilike tye en somberheid sonder enige helderheid.+
30 En hulle sal in dié dag daaroor grom soos met die gegrom van die see.+ En ’n mens sal na die land staar, en kyk! daar is angswekkende duisternis;+ en selfs die lig het donker geword weens die druppels wat daarop val.
22 En die aarde sal hy aanskou, en kyk! benoudheid en duisternis,+ donkerte, moeilike tye en somberheid sonder enige helderheid.+