Spreuke 1:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 om aan die onervarenes skerpsinnigheid+ te gee, aan ’n jong man kennis+ en denkvermoë.+ Spreuke 8:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “Ek, wysheid, ek het by skerpsinnigheid+ gewoon en ek vind kennis van denkvermoëns.+