Spreuke 15:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Die lippe van die wyses strooi voortdurend kennis uit,+ maar die hart van die sotte is nie so nie.+ Maleagi 2:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want die lippe van ’n priester moet kennis bewaar, en uit sy mond moet mense die wet soek;+ want hy is die boodskapper van Jehovah van die leërs.+
7 Die lippe van die wyses strooi voortdurend kennis uit,+ maar die hart van die sotte is nie so nie.+
7 Want die lippe van ’n priester moet kennis bewaar, en uit sy mond moet mense die wet soek;+ want hy is die boodskapper van Jehovah van die leërs.+