Jeremia 5:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 “‘Want onder my volk is goddeloses gevind.+ Hulle bly loer, soos wanneer voëlvangers neerbuk.+ Hulle het ’n verderflike valstrik gestel. Hulle vang mense.
26 “‘Want onder my volk is goddeloses gevind.+ Hulle bly loer, soos wanneer voëlvangers neerbuk.+ Hulle het ’n verderflike valstrik gestel. Hulle vang mense.