Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 26:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En toe hy al ’n lang ruk daar was, het Abimeʹleg, die koning van die Filistyne, by die venster uitgekyk en gesien, en daar was Isak besig om ’n aangename tyd met sy vrou Rebekka te hê.+

  • Genesis 29:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En Jakob het sewe jaar vir Ragel gedien,+ maar weens sy liefde vir haar was dit soos ’n paar dae in sy oë.+

  • Hooglied van Salomo 8:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “Plaas my as ’n seël op jou hart,+ as ’n seël op jou arm; want die liefde is so sterk soos die dood,+ die aandrang op uitsluitlike toegewydheid+ is so onversetlik soos Sjeool. Die gloed daarvan is die gloed van ’n vuur, die vlam van Jah.+

  • Efesiërs 5:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Mans, hou aan om julle vrouens lief te hê,+ net soos die Christus ook die gemeente liefgehad en homself daarvoor oorgegee het,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel