-
Esegiël 13:18Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
18 En jy moet sê: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Wee die vroue wat bande aanmekaarwerk op al die elmboë en sluiers maak op koppe van elke grootte om op siele jag te maak!+ Is die siele waarop julle jag maak, o vroue, dié wat aan my volk behoort, en die siele wat julle in die lewe hou, dié wat aan julle behoort?
-