Spreuke 5:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want soos ’n heuningkoek bly die lippe van ’n vreemde vrou drup,+ en haar verhemelte is gladder as olie.+ Spreuke 7:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 om jou te bewaar van die vreemde vrou,+ van die uitlander wat haar woorde vleiend gemaak het.+
3 Want soos ’n heuningkoek bly die lippe van ’n vreemde vrou drup,+ en haar verhemelte is gladder as olie.+