Spreuke 2:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 as jy bowendien na begrip roep+ en na onderskeidingsvermoë jou stem verhef,+ Spreuke 2:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 sal denkvermoë oor jou wag hou,+ sal onderskeidingsvermoë jou beveilig,+