1 Konings 3:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En God het vir hom gesê: “Omdat jy dít gevra het en nie vir jou baie dae gevra het of vir jou rykdom gevra het+ of die siel van jou vyande gevra het nie, en jy vir jou begrip gevra het om regsake te verhoor,+ Spreuke 9:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die vrees van Jehovah is die begin van wysheid,+ en die kennis van die Allerheiligste is verstand.+ Spreuke 18:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Die hart van iemand met begrip verwerf kennis,+ en die oor van die wyses probeer kennis vind.+
11 En God het vir hom gesê: “Omdat jy dít gevra het en nie vir jou baie dae gevra het of vir jou rykdom gevra het+ of die siel van jou vyande gevra het nie, en jy vir jou begrip gevra het om regsake te verhoor,+
10 Die vrees van Jehovah is die begin van wysheid,+ en die kennis van die Allerheiligste is verstand.+