Genesis 1:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En God het verder gesê: “Laat daar ’n uitspansel+ tussen die waters wees en laat daar ’n skeiding tussen die waters en die waters kom.”+ Job 26:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Hy het ’n kring oor die watervlak getrek,+Tot waar lig in duisternis eindig.
6 En God het verder gesê: “Laat daar ’n uitspansel+ tussen die waters wees en laat daar ’n skeiding tussen die waters en die waters kom.”+