Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 8:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Toe hy die hemele berei het, was ek daar;+ toe hy ’n kring oor die oppervlak van die waterdiepte verorden het,+

  • Jesaja 40:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Daar is Een wat bo die kring van die aarde woon+—waarvan die bewoners soos sprinkane is—die Een wat die hemel uitspan soos ’n fyn gaas, wat dit uitsprei soos ’n tent om in te woon,+

  • Jeremia 5:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 ‘Vrees julle selfs my nie’,+ is die woord van Jehovah, ‘of krimp julle selfs weens my nie ineen van pyn nie,+ wat die sand as grens vir die see gestel het, ’n voorskrif wat tot onbepaalde tyd duur wat hy nie kan oorskry nie? Al rol sy golwe, hulle kan steeds nie die oorhand kry nie; en al word hulle onstuimig, hulle kan dit steeds nie oorskry nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel