Deuteronomium 6:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 sodat jy Jehovah jou God kan vrees+ om al sy insettinge en sy gebooie te onderhou wat ek jou beveel, jy en jou kind en jou kleinkind,+ al die dae van jou lewe, en sodat jou dae verleng mag word.+ Spreuke 8:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Want wie my vind, sal beslis die lewe vind+ en verkry welwillendheid van Jehovah.+ Spreuke 10:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Die vrees van Jehovah sal dae byvoeg,+ maar die jare van die goddeloses sal verkort word.+
2 sodat jy Jehovah jou God kan vrees+ om al sy insettinge en sy gebooie te onderhou wat ek jou beveel, jy en jou kind en jou kleinkind,+ al die dae van jou lewe, en sodat jou dae verleng mag word.+