Psalm 55:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Maar u, o God, sal hulle in die diepste kuil laat afdaal.+Wat manne van bloedskuld en bedrog betref, hulle sal hulle dae nie tot op die helfte bring nie.+Maar wat my betref, ek sal op u vertrou.+ Prediker 7:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Moenie alte goddeloos wees nie,+ en moet ook nie dwaas word nie.+ Waarom sou jy sterf wanneer dit nie jou tyd is nie?+
23 Maar u, o God, sal hulle in die diepste kuil laat afdaal.+Wat manne van bloedskuld en bedrog betref, hulle sal hulle dae nie tot op die helfte bring nie.+Maar wat my betref, ek sal op u vertrou.+
17 Moenie alte goddeloos wees nie,+ en moet ook nie dwaas word nie.+ Waarom sou jy sterf wanneer dit nie jou tyd is nie?+