Spreuke 7:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Dan is sy buitenshuis, dan is sy op die openbare pleine,+ en naby elke hoek lê sy op die loer.+ Spreuke 23:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Waarlik, sy lê soos ’n rower op die loer;+ en onder die mense vermeerder sy die verraderlikes.+