Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 10:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Moet hulle dus nie vrees nie; want daar is niks bedek wat nie blootgelê sal word nie, en geheim wat nie bekend sal word nie.+

  • Lukas 12:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Maar daar is niks sorgvuldig weggesteek wat nie geopenbaar sal word nie, en verborge wat nie bekend sal word nie.+

  • 1 Korintiërs 4:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Julle moet derhalwe niks voor die bestemde tyd oordeel nie,+ totdat die Here kom,+ wat die verborge dinge van die duisternis aan die lig sal bring+ sowel as die planne van die harte openbaar sal maak,+ en dan sal elkeen sy lof van God ontvang.+

  • 1 Timoteus 5:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Die sondes van party mense is algemeen bekend+ en lei regstreeks tot ’n oordeel, maar wat ander mense betref, hulle sondes word ook later bekend.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel