Jeremia 3:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En ek sal vir julle herders gee na my hart,+ en hulle sal julle beslis voed met kennis en insig.+ 1 Petrus 5:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Hou as herders toesig+ oor die kudde van God+ wat onder julle sorg is, nie onder dwang nie, maar gewillig;+ ook nie uit liefde vir oneerlike gewin nie,+ maar gretig;
2 Hou as herders toesig+ oor die kudde van God+ wat onder julle sorg is, nie onder dwang nie, maar gewillig;+ ook nie uit liefde vir oneerlike gewin nie,+ maar gretig;