Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 23:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En ek sal herders oor hulle verwek wat hulle sal lei;+ en hulle sal nie meer bang wees nie, en ook sal hulle geensins met verskrikking vervul word nie,+ en nie een sal vermis word nie”, is die woord van Jehovah.

  • Esegiël 34:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En ek sal een herder+ oor hulle verwek, en hy sal hulle laat wei, ja, my kneg Dawid.+ Hy sal hulle laat wei, en hy sal hulle herder word.+

  • Efesiërs 4:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En hy het party as apostels+ gegee, party as profete,+ party as evangeliedienaars,+ party as herders en onderrigters,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel