Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 31:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En julle vader het my vir die gek gehou, en hy het my loon tien keer verander, maar God het hom nie toegelaat om my skade te berokken nie.+

  • Jeremia 39:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “‘Want ek sal vir seker aan jou ontkoming verskaf, en jy sal nie deur die swaard val nie; en jou siel sal beslis vir jou ’n buit wees,+ omdat jy op my vertrou het’,+ is die woord van Jehovah.”

  • Jeremia 40:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En nou, kyk! ek het jou vandag losgemaak van die handboeie wat aan jou hande was. As dit goed is in jou oë om saam met my na Babilon te gaan, kom, en ek sal my oog op jou hou.+ Maar as dit sleg is in jou oë om saam met my na Babilon te gaan, laat dit staan. Kyk! Die hele land is voor jou. Waarheen dit ook al goed en reg is in jou oë om te gaan, gaan daarheen.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel