Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 5:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En hulle is teen hulle gehelp, sodat die Hagriete en almal wat by hulle was, in hulle hand gegee is, want hulle het tot God om hulp geroep+ in die oorlog, en hy het die dringende versoek ten gunste van hulle aangehoor omdat hulle op hom vertrou het.+

  • Psalm 37:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Vertrou op Jehovah en doen wat goed is;+

      Bewoon die aarde en handel met getrouheid.+

  • Psalm 37:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 En Jehovah sal hulle help en aan hulle ontkoming verskaf.+

      Hy sal aan hulle ontkoming verskaf van die goddeloses en hulle red,+

      Omdat hulle hulle toevlug tot hom geneem het.+

  • Psalm 84:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 O Jehovah van die leërs, gelukkig is die mens wat op u vertrou.+

  • Jeremia 17:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Geseënd is die man wat op Jehovah vertrou, en wie se vertroue Jehovah geword het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel