Eksodus 15:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Die vyand het gesê: ‘Ek sal agtervolg!+ Ek sal inhaal!+Ek sal buit verdeel!+ My siel sal versadig word van hulle!Ek sal my swaard trek! My hand sal hulle verdryf!’+ Psalm 146:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Sy gees gaan uit,+ hy keer terug na sy grond;+Op daardie dag vergaan sy gedagtes.+ Prediker 9:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want die lewendes is daarvan bewus dat hulle sal sterf;+ maar wat die dooies betref, hulle is bewus van hoegenaamd niks,+ en ook het hulle geen loon meer nie, want hulle nagedagtenis is vergeet.+ Lukas 12:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Maar God het vir hom gesê: ‘Onredelike mens, vannag eis hulle jou siel van jou op.+ Wie gaan dan die dinge kry wat jy opgegaar het?’+
9 Die vyand het gesê: ‘Ek sal agtervolg!+ Ek sal inhaal!+Ek sal buit verdeel!+ My siel sal versadig word van hulle!Ek sal my swaard trek! My hand sal hulle verdryf!’+
5 Want die lewendes is daarvan bewus dat hulle sal sterf;+ maar wat die dooies betref, hulle is bewus van hoegenaamd niks,+ en ook het hulle geen loon meer nie, want hulle nagedagtenis is vergeet.+
20 Maar God het vir hom gesê: ‘Onredelike mens, vannag eis hulle jou siel van jou op.+ Wie gaan dan die dinge kry wat jy opgegaar het?’+