Spreuke 14:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Regverdigheid verhef ’n nasie,+ maar sonde is vir volksgroepe iets skandeliks.+ Spreuke 29:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Manne wat grootpraat, laat ’n stad ontvlam,+ maar die wyses wend toorn af.+