29 Toe het die stad heeltemal in verwarring geraak, en hulle het soos een man die teater ingestorm en die Masedoniërs Gajus en Aristarʹgus,+ reisgenote van Paulus, met geweld saamgeneem.
6 Wel, die tong is ’n vuur.+ Die tong maak ’n wêreld van onregverdigheid onder ons lede uit, want dit bevlek die hele liggaam+ en steek die wiel van die natuurlike lewe aan die brand en dit word deur Gehenʹna aan die brand gesteek.