Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 10:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Die begeerte van die sagmoediges sal u beslis hoor,+ o Jehovah.

      U sal hulle hart voorberei.+

      U sal aandag skenk met u oor,+

  • Psalm 37:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Verlustig jou ook in Jehovah,+

      En hy sal jou die versoeke van jou hart gee.+

  • Jesaja 26:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Met my siel het ek u in die nag begeer;+ ja, met my gees in my binneste bly ek u soek;+ want wanneer daar oordele van u af kom vir die aarde,+ sal die bewoners van die vrugbare land beslis regverdigheid+ leer.+

  • Matteus 5:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “Gelukkig is dié wat honger en dors+ na regverdigheid, want hulle sal versadig word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel