Genesis 41:56 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 56 En die hongersnood het oor die hele oppervlak van die aarde geheers.+ Toe het Josef al die graanskure wat in hulle midde was, begin oopmaak en aan die Egiptenaars verkoop,+ aangesien die hongersnood Egipteland stewig in sy greep gekry het. Job 29:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Die seën+ van die een wat op die punt gestaan het om te sterf—op my het dit gekom,En die hart van die weduwee het ek bly gemaak.+
56 En die hongersnood het oor die hele oppervlak van die aarde geheers.+ Toe het Josef al die graanskure wat in hulle midde was, begin oopmaak en aan die Egiptenaars verkoop,+ aangesien die hongersnood Egipteland stewig in sy greep gekry het.
13 Die seën+ van die een wat op die punt gestaan het om te sterf—op my het dit gekom,En die hart van die weduwee het ek bly gemaak.+