Rigters 10:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Gaan roep om hulp tot die gode+ wat julle gekies het.+ Laat dié julle in die tyd van julle benoudheid red.” 2 Kronieke 7:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 dan sal ek hulle uitruk uit my land wat ek hulle gegee het;+ en hierdie huis wat ek vir my naam geheilig het,+ sal ek van my aangesig wegwerp,+ en ek sal dit ’n spreekwoord+ en ’n spot onder al die volke maak.+
14 Gaan roep om hulp tot die gode+ wat julle gekies het.+ Laat dié julle in die tyd van julle benoudheid red.”
20 dan sal ek hulle uitruk uit my land wat ek hulle gegee het;+ en hierdie huis wat ek vir my naam geheilig het,+ sal ek van my aangesig wegwerp,+ en ek sal dit ’n spreekwoord+ en ’n spot onder al die volke maak.+