Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 115:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Ore het hulle, maar hulle kan nie hoor nie.+

      ’n Neus het hulle, maar hulle kan nie ruik nie.+

  • Jesaja 45:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 “Versamel julle en kom.+ Kom almal nader, julle wat uit die nasies ontkom het.+ Dié wat die hout van hulle gesnede beeld dra, het geen kennis bekom nie, ook nie dié wat bid tot ’n god wat nie kan red nie.+

  • Jesaja 46:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Hulle dra hom op die skouer,+ hulle ondersteun hom en sit hom op sy plek neer, sodat hy daar kan staan. Hy wyk nie van sy staanplek nie.+ Iemand roep hom, maar hy antwoord nie; uit sy benoudheid red hy hom nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel