Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 140:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Dié wat slegte dinge in hulle hart beraam het,+

      Wat die hele dag deur aanval soos in oorloë.+

  • Spreuke 6:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 ’n hart wat skadelike planne beraam,+ voete wat haastig is om na slegtheid te hardloop,+

  • Spreuke 11:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Die begeerte van die regverdiges is gewis goed;+ die hoop van die goddeloses is grimmigheid.+

  • Jeremia 4:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Was jou hart skoon van louter slegtheid, o Jerusalem, sodat jy gered kan word.+ Hoe lank sal jou verkeerde gedagtes in jou vertoef?+

  • Matteus 26:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 en saam beraadslaag+ om Jesus deur ’n slinkse plan gevange te neem en dood te maak.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel