Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 41:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 Daarna het Farao vir Josef gesê: “Aangesien God dit alles aan jou bekend gemaak het,+ is daar niemand so verstandig en wys soos jy nie.+

  • 1 Samuel 16:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En een van die dienaars het geantwoord en gesê: “Kyk! Ek het gesien dat ’n seun van Isai, die Betlehemiet, ’n geoefende speler+ is, en hy is ’n dapper, sterk man+ en ’n krygsman+ en ’n intelligente spreker+ en ’n welgevormde man,+ en Jehovah is met hom.”+

  • Lukas 16:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En sy heer het die bestuurder, hoewel onregverdig, geprys, omdat hy met praktiese wysheid gehandel het;+ want die kinders van hierdie stelsel van dinge is in ’n praktiese opsig wyser teenoor hulle eie geslag as die kinders van die lig.+

  • Johannes 7:46
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 46 Die beamptes het geantwoord: “Nog nooit het ’n ander mens so gepraat nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel