Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 25:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En weet en kyk dan nou wat u gaan doen, want rampspoed is teen ons heer en teen sy hele huis besluit,+ aangesien hy ’n te groot deugniet+ is om met hom te praat.”

  • Matteus 27:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 en gesê: “Ek het gesondig toe ek regverdige bloed verraai het.”+ Hulle het gesê: “Wat het dit met ons te doen? Dit is jou saak!”+

  • Handelinge 12:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Oombliklik het die engel van Jehovah hom getref,+ omdat hy nie die heerlikheid aan God gegee het nie;+ en hy is deur wurms opgeëet en het gesterf.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel