Spreuke 13:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Elke skerpsinnige sal met kennis optree,+ maar die sot sal dwaasheid versprei.+ Spreuke 15:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Die tong van die wyses doen goed met kennis,+ maar die mond van die sotte laat dwaasheid uitborrel.+
2 Die tong van die wyses doen goed met kennis,+ maar die mond van die sotte laat dwaasheid uitborrel.+