Spreuke 14:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Die wysheid van die skerpsinnige is om sy weg te verstaan,+ maar die dwaasheid van sotte is bedrog.+ Spreuke 14:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Iemand wat onervare is, glo elke woord,+ maar die skerpsinnige gee ag op sy voetstappe.+ Spreuke 14:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Die onervarenes sal beslis dwaasheid in besit neem,+ maar die skerpsinniges sal kennis as ’n hooftooisel dra.+ Matteus 10:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “Kyk! Ek stuur julle soos skape onder wolwe uit;+ wees dus versigtig soos slange+ en tog onskuldig soos duiwe.+
8 Die wysheid van die skerpsinnige is om sy weg te verstaan,+ maar die dwaasheid van sotte is bedrog.+
18 Die onervarenes sal beslis dwaasheid in besit neem,+ maar die skerpsinniges sal kennis as ’n hooftooisel dra.+
16 “Kyk! Ek stuur julle soos skape onder wolwe uit;+ wees dus versigtig soos slange+ en tog onskuldig soos duiwe.+