Psalm 25:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Laat onkreukbaarheid en regskapenheid my bewaar,+Want op u het ek gehoop.+ Spreuke 12:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Niks skadeliks sal die regverdige oorkom nie,+ maar die goddeloses sal beslis vol rampspoed wees.+ Spreuke 12:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Op die weg van regverdigheid is lewe,+ en die reis op die pad daarvan beteken: geen dood.+
21 Niks skadeliks sal die regverdige oorkom nie,+ maar die goddeloses sal beslis vol rampspoed wees.+