Psalm 91:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Geen rampspoed sal jou tref nie,+En nie eens ’n plaag sal naby jou tent kom nie.+ Spreuke 1:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Wat die een betref wat na my luister, hy sal in veiligheid woon+ en nie deur vrees vir rampspoed versteur word nie.”+ Spreuke 13:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Regverdigheid bewaar die een wat onskadelik is op sy weg,+ maar goddeloosheid laat die sondaar te gronde gaan.+
33 Wat die een betref wat na my luister, hy sal in veiligheid woon+ en nie deur vrees vir rampspoed versteur word nie.”+
6 Regverdigheid bewaar die een wat onskadelik is op sy weg,+ maar goddeloosheid laat die sondaar te gronde gaan.+