1 Samuel 18:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En Dawid het voortdurend in al sy weë omsigtig opgetree,+ en Jehovah was met hom.+ Lukas 2:52 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 52 En Jesus het deurentyd toegeneem in wysheid+ en in grootte en in guns by God en die mense.+