Spreuke 2:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 sodat jy met jou oor aandag kan skenk aan wysheid,+ sodat jy jou hart kan neig tot onderskeidingsvermoë;+ Spreuke 2:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 dan sal jy die vrees+ van Jehovah verstaan, en jy sal die kennis van God vind.+ Jesaja 11:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En op hom sal die gees van Jehovah rus,+ die gees van wysheid+ en van begrip,+ die gees van raad en van mag,+ die gees van kennis+ en van die vrees van Jehovah;+
2 sodat jy met jou oor aandag kan skenk aan wysheid,+ sodat jy jou hart kan neig tot onderskeidingsvermoë;+
2 En op hom sal die gees van Jehovah rus,+ die gees van wysheid+ en van begrip,+ die gees van raad en van mag,+ die gees van kennis+ en van die vrees van Jehovah;+