Psalm 111:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die vrees van Jehovah is die begin van wysheid.+ ש [Sin]Almal wat dit uitvoer, het goeie insig.+ ת [Tau]Sy lof hou vir ewig stand.+ Efesiërs 5:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Hou om dié rede op om onredelik te word, maar gaan voort om te begryp+ wat die wil+ van Jehovah is.
10 Die vrees van Jehovah is die begin van wysheid.+ ש [Sin]Almal wat dit uitvoer, het goeie insig.+ ת [Tau]Sy lof hou vir ewig stand.+
17 Hou om dié rede op om onredelik te word, maar gaan voort om te begryp+ wat die wil+ van Jehovah is.