Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 12:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En moenie langer na hierdie stelsel van dinge gevorm word nie,+ maar word verander deur julle verstand te hervorm,+ dat julle kan seker maak+ wat die goeie en aanneemlike en volmaakte wil+ van God is.

  • 1 Tessalonisense 4:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Want dít is die wil van God: julle heiliging,+ dat julle julle onthou van hoerery;+

  • 1 Tessalonisense 5:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Betuig dank in verband met alles.+ Want dit is die wil van God in eenheid met Christus Jesus ten opsigte van julle.

  • 1 Petrus 4:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 om die res van sy tyd in die vlees+ nie meer vir die begeertes van mense te lewe nie, maar vir God se wil.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel