Nehemia 6:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 het Sanbalʹlat en Gesem onmiddellik na my gestuur en gesê: “Kom tog, en laat ons volgens afspraak byeenkom+ in die dorpies van die valleivlakte van Ono.”+ Maar hulle het planne beraam om my kwaad aan te doen.+ Amos 5:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Daarom sal hy wat insig het, in dié tyd stilbly, want dit sal ’n rampspoedige tyd wees.+
2 het Sanbalʹlat en Gesem onmiddellik na my gestuur en gesê: “Kom tog, en laat ons volgens afspraak byeenkom+ in die dorpies van die valleivlakte van Ono.”+ Maar hulle het planne beraam om my kwaad aan te doen.+