Spreuke 12:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 ’n Dwaas maak sy ergernis op dieselfde dag bekend,+ maar die skerpsinnige bedek ’n skande.+ Spreuke 16:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Hy wat nie gou toornig word nie, is beter as ’n sterk man,+ en hy wat sy gees beheers, as die een wat ’n stad inneem.+
32 Hy wat nie gou toornig word nie, is beter as ’n sterk man,+ en hy wat sy gees beheers, as die een wat ’n stad inneem.+